WEDDING FILMS

We had Mode productions as videographer at our wedding, and they were amazing!! They make you feel right at ease, and managed to go beyond what we expected from them. They are fantastic!!

-Michelle Deyzel, Bride

Great diens, goeie prys en kwaliteit gehalte! Ons is so dankbaar vir julle twee en die mooi beelde wat julle vasgevang het! Julle weet wat julle doen en julle doen dit goed!

Ons beveel julle sterk aan!

-Miriah Botha , Bride

Mode was absoluut amazing, nog voor ons kon rondkyk of julle die oomlik kan vasvang was julle reeds daar. Ons wil hiervoor net vir julle baie dankie sê, ons sal julle ten sterkste aanbeveel.
-Monique Kasner, Bride